The Royal Hilltop
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Royal Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Royal Hilltop bied gemaklike verblyf in Riebeek-Kasteel, met asemrowende uitsigte oor die omliggende wingerde en berge. Ideaal vir ontspannings- of sakereisigers, bied hierdie bekoorlike eiendom 'n rustige en ontspannende verblyf, perfek om die skoonheid van die Kaapse Wynlande te geniet.
Verblyf word aangebied in 3 goed toegeruste kamers. Elke kamer bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en is gemeubileer met gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne, handdoeke en seep word voorsien. Die kamers sluit ook lugversorging, WiFi, 'n yskassie en 'n ketel in, met een kamer met 'n kombuisie met verhit-en-eet-geriewe. Gaste kan 'n patio met buitemeubels geniet wat uitkyk oor die berge en wingerde, en toegang hê tot 'n gemeenskaplike houtvuurbraai-area, een van die kamers het 'n privaat braai-area.
Gaste kan skemerkelkies geniet by die gemeenskaplike swembad met sonstoele of om 'n warm vuur by die boma bymekaarkom, terwyl hulle die pragtige omgewing inneem. Die eiendom is 'n kort entjie van die historiese dorpie af, wat 'n verskeidenheid kafees, restaurante, bekoorlike winkels en kunsgalerye bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 42 Royal Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Royal Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang