The Sage 510
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 510 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 294 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Sage 510 bied die ideale kuswegbreekplek in Seepunt.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n sitarea met 'n TV en 'n eetkamertafel vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike sake-sitkamer. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Noon Gun-staproete, 1.3 km weg, en Saunders' Rock-strand, net 1.6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 510 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sage 510 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 510 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang