Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Saints

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Saints
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Martin C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met vriende

Baie aangenaam. Die eienaars is baie baie gawe, vriendelike mense en baie hulpvaardig.

Verblyf was baie lekker. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Amanda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir die wonderlike vakansie. Ons sal definitief weer bespreek by julle.

Ons het vreeslik lekker gebly en het opgesien na die lang pad terug. Met twee moeilike klontjies moet ek sê, ek het die verblyf met gemak geniet. Die dekor is verskriklik duursaam en stylvol, en daar is nie 'n tekort aan enige iets waaraan mens kan dink nie. As jy 'n gedagte het vir koffie, percolator koffie, plunger koffie - als is daar. As jy wil kook, of jou kos stoom, of koekbak met 'n menger - als is daar. Die ondervinding was meer as die waarde vir geld. Die eienaars is so gasvry dat my 2 klontjies nou nog praat van die lekker

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint David-weg 7, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1825f52f015923cd1aa68f1ac677a91648edb8b00f5ef966624562bad7e3cd3873318141a350aa403d039b14185328917d5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
2 5 1 5 7 Saint David Road Sea Park 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.690449433294 30.487555992663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem