The Sandown 178
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 College Avenue, Unit 178 The Sandown, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Sandown 178 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Milnerton Rural, net 'n kort rit van die strand af. Hierdie woonstel bied moderne gemak en gerief en is ideaal vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers wat 'n ontspanne verblyf naby die kus soek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en is toegerus met 'n slim-TV en gratis WiFi vir vermaak.
Die leefarea en hoofslaapkamer maak oop na 'n balkon met buitesitplek. Gaste kan toegang geniet tot die kompleks se geriewe, insluitend 'n gedeelde swembad, braai-areas, fiksheidsentrum, restaurant en veilige parkering. Gerieflik geleë naby gewilde winkelsentrums, restaurante en belangrike vervoerroetes, is The Sandown 178 die perfekte basis om die Kaapstad-omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 College Avenue, Unit 178 The Sandown, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 College Avenue, Unit 178 The Sandown, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang