Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seascape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 87, The Dunes, Eenheid 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Seascape is 'n bekoorlike en moderne woonstel in Jeffreysbaai, stapafstand vanaf die strand, geriefswinkels, restaurante en koffiewinkels. Dit is ideaal vir vakansiegangers en is perfek vir 'n gesin of groep vriende.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het oorgenoeg kasruimte. Dit beskik oor 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die stoep en het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Daar is ook WiFi. Die woonstel het herlaaibare lampe, 'n gasstoof en 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag aan die gang hou.

Die skuifdeure lei na die stoep met sitplek en 'n gasbraai. Gaste het ook toegang tot 'n aangewese kelderparkeerplek agter 'n afstandbeheerde motorhuisdeur en ekstra parkeerplek op die straat.

Die woonstel is naby verskeie besienswaardighede, insluitend branderplankry, vlieërbranderry, vissersbote, en jetski-lanseringsplatform, 'n skulpmuseum, skaatsplank, vermaak en klerewinkels. Die Blouvlagstrand, Dolfynstrand. is ook naby en bied 'n veilige en skoon omgewing vir watersport en sonbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by The Seascape sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Da Gama-weg 87, The Dunes, Eenheid 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 87, The Dunes, Eenheid 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ccaade780005d55eb2f3c20deac075bfc0f38e45c645f5084834664b8d713f2a8f406cc4a6b3c67ca47251c9980145cf2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 87 Da Gama Road The Dunes, Unit 4 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0417708 24.927271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem