Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seed Pod Campsite

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Seed Pod Campsite
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Francois V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede en rus.

Die kampplek is een kant en alleen. Baie still. Ek hou daarvan dat daar geen elektrisiteit of selfoonsein is nie. 'n Plat kar gaan onder krap, maar sal dit net-net maak. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig in die bos.

Ons het baie laat geariveer nadat ons reeds 2 keer 'n ander pad moes kies. Jeanette het ons gekontak en gehelp om spoedig daar te kom. Haar man het ons by die hek in die donker in gewag en kamp toe geneem. Ons mooi alles verduidelik en gegroet. Ons het rustig met 'n amper volmaan tent op geslaan. Die emmerstort was 'n koelerige ervaring met die windjie wat geroer het. Jeanette het gesê ons kan enige tyd die volgende uitgaan en die hek kode gestuur. Ons het die hele kamp vir onsself gehad. Leeus deur die nag ook gehoor. Het reeds die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Seed Pod Campsite se terugvoer

Baie dankie Annemarie.

The Seed Pod Campsite
Madelaine J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine J
Saam met vriende

Awesome!

Dit was heerlik! Ons kon stap en op ons eie kuier sonder enige ander gaste! Regtig baie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Seed Pod Campsite se terugvoer

Baie dankie Madelaine. Ek waardeer. Volgende keer bak ons bietjie suurdeeg brood.

The Seed Pod Campsite
Frans D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig in die natuur met die voëls en ander dieregeluide naby jou.

Die sterrehemel was wonderlik met die nag om jou. Dit was net ons in die natuur met geen selfoonontvangs of elektrisiteit nie. Sal dit weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Seed Pod Campsite se terugvoer

Baie dankie Frans. Hoop om jul volgende keer self te ontmoet.

The Seed Pod Campsite
Vanaf
R9 100
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R9 100
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R9 100
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopdal-weg, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d9e0d195580f0e691d025e955454c21a168e3eb46e1d97ece4bef7f0cc55789dc6482ad3d09f880753443d3368224d8e26f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 100 per nag, vir 12 mense 4 5 1 5 Hoopdal Road Boschfontein 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.546097814719 27.565918524372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem