The Shack @ Thaba eNtle
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 31, Wachteenbietjiedraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R3 025 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Shack @ Thaba eNtle bied 'n unieke, privaat en eksklusiewe bosveldervaring in 'n skeepsvraghouer van hout wat met asemrowende uitsigte oor die omliggende Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge spog.
Hierdie knus en stylvolle houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Verder het hierdie sonkrag-aangedrewe houthuisie 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is geen TV of WiFi nie sodat gaste heeltemal kan ontspan.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels em die stoep lei verder na 'n braai en 'n privaat houtvuurwarmbad.
Gaste het ook die geleentheid om alternatiewe venues op die plaas teen 'n ekstra koste te bespreek.
Thaba eNtle bied pieknieks met lekker piekniekbokse. Gaste moet asb. hieroor navraag doen by die verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by The Shack @ Thaba eNtle sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lounize Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Jaar gelys 1
Ligging
- Erf 31, Wachteenbietjiedraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink The Shack @ Thaba eNtle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 31, Wachteenbietjiedraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Geen kinders onder 18