6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lot 2117 Shore Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Shores 8 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.
Dié ruim woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Dié kamer het ook 'n TV en 'n elektroniese kluis. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Al 3 slaapkamers het plafonwaaiers en lugversorging.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. 'n Waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. In die wasgoeddraad-area is daar 'n gerieflike, intrekbare wasgoeddraad.
Die leefarea het lugversorging, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n pragtige onderdakstoep met 'n braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Lot 2117 Shore Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Shores 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lot 2117 Shore Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang