The Signature Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Liddle Street 4, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Signature Apartment bied selfsorgverblyf in die hartjie van Kaapstad, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n 2-sitplek-eetkamertafel en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Skuifdeure lei na 'n omheinde balkon wat asemrowende uitsigte bied.
Vir gaste wat die area wil verken, is die V&A Waterfront binne stapafstand, en Mouille Point-strand is 2,2 km ver.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Liddle Street 4, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Liddle Street 4, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang