Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Slipway

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1190 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste aanvaar volle verantwoordelikheid vir alle breekskade, skade of verliese gedurende die verblyftydperk, hetsy deur huurders of gaste.
Gaste gebruik die perseel en alle toerusting op eie risiko en sal nie Etna's -Southern Tip (Pty) Ltd of die huiseienaars verantwoordelik hou vir enige verliese of skade tydens verblyf nie.
Gaste verstaan verder dat indien die toegelate aantal huurders (kinders ingesluit) oorskry word, of 'n steurnis veroorsaak word deur raserige partytjies te hou, daar van gaste verwag sal word om die perseel onmiddellik te ontruim.
Geen luidrugtige partytjies word toegelaat nie. Geen 21ste verjaarsdae of matriekpartytjies word toegelaat nie.
Slegs die toegelate aantal gaste (kinders ingesluit) word per verblyf toegelaat. Indien gaste hierdie getal oorskry, sal daar gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim.
Reg van toegang voorbehou deur bestuur.
Geen onder 21's sonder behoorlike volwasse toesig word toegelaat nie.
Maak seker van jou keuse, aangesien jy nie van huis kan verander met aankoms nie.
Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie. Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
Gebruik die alarmstelsel van die huis/woonstel soos verduidelik in die boekie of deur die agent wanneer jy inklok.
As jou huis troeteldiervriendelik is, let dat troeteldiere nie op enige meubels toegelaat word nie.
Die volle betaling moet in Etna's se bankrekening reflekteer voordat die sleutels oorhandig kan word.
Geen terugbetaling geld vir verkorte verblyf nie.
Inkloktyd: 14:00 en uitkloktyd: 10:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sindikaatstraat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfafffa42112f096e8b9b231f7eb7b5fc87d9b00dbc27afd4e3b8c8c7c160d878f7752f7d097cfa3aefe4c8e012e78406bfb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 620 per nag (plek vir 6) 1 Sindikaat Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.665635880221 20.231279507271
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem