Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Slipway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 137, Colchester, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die ruim verblyf bied 'n huislike atmosfeer vir gaste wat met vakansie is. Dit is in Colchester in die Oos-Kaap en bied die geleentheid aan gaste om die oorvloed voëllewe en pragtige staproetes op die rivierbank te geniet.

Verblyf is in 3 verskillende eenhede wat onderskeidelik slaapplek aan 3 tot 6 gaste bied, beskikbaar. Al die eenhede het 'n koninggrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Al die eenhede is vir selfsorg toegerus en het 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot die groot grasdak-boma met 'n etenstafel, gemeenskaplike braai-area en 'n gedeelde Jacuzzi. Ander nabye geriewe sluit sandplankry op die duine of riviervaart om die koedoes en bosbokke te sien, in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Slipway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Aquavista-singel 137, Colchester, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Slipway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 137, Colchester, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193b82f77ebb295f1145f3f5a86806a50dff5c0364fb89a9cafa16248bc791ba4cc73726718ad3b9e30aea632272b1a4c88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 137 Aquavista Cresent Colchester 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.710023 25.798896
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem