LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+81
Selfsorg in Bellville

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

15% AF!
Spesiale aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Sep 2026 tot 15 Des 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Sonneblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Sonnebloem Selfsorg Verblyf bied gemaklike en bekostigbare oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Bloemhof, Bellville, en is ideaal vir 'n klein gesin, 'n groep of 'n paartjie.

Hierdie verblyf bied gaste die keuse van 6 pragtige eenhede wat ideaal is vir sakereisigers, 'n gesin of 'n paartjie. Alle eenhede het noodligte en gasstowe. Die internet is ook beskikbaar tydens beurtkrag. Elke eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamers.

Daar is 'n kombuisie in elke eenheid wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie areas sluit gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar, wat aan sal bly tydens beurtkrag. Daar is ook ligte, en geriewe vir kook en kookwater in geval van beurtkrag.

Gaste kry veilige parkering voor hul eenheid, sowel as oordekte braaigeriewe. Daar is addisionele parkeerplek agter 'n hek op die perseel vir sleepwaens of ekstra voertuie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacqueline G
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. 100%. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en die area is baie rustig. Ons sal weer daar gaan bly. 10/10.
Sep 2026
Sasha Maria B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfectly located, peaceful, rustic, and relaxing. It was such a perfect location near malls, filling stations, and restaurants. I foun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Charlotte G
5.0
Gerieflik ingerig met alles wat nodig is vir oornag verblyf. Sentrale ligging. Lekker gebly. Goeie ligging en veilig.
Sep 2026
Corina M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for our overnight stay. We were a very last-minute booking and still found everything clean, comfortable, and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Jeanne M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar bly! Goeie verblyf gewees! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. En die kommunikasie het goed geloop. Ek sal net voorstel om dalk nuw...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 273

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 15 Sonneblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sonnebloem Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
15 % AF
R900 R765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
15 % AF
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
15 % AF
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Sonneblom Street, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a8b462a1d3a6078e5e5d9b0500f6c552e15faad845f910a4c1c5bb9789b78d2f4a452ad98b7131e56c46a1ffd4f11207f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 15 Sonneblom Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.87941455671 18.647019184027

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang