We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by The Springbok Lodge | LekkeSlaap
+61

The Springbok Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaardtente
Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete, 'n toergids wat gaste vanaf hul voertuig na die lodge neem, 'n verwelkomingsdrankie en 2 wildritte (1 in die middag en 1 in die oggend) in.
Gesinstente
Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete, 'n toergids wat gaste vanaf hul voertuig na die lodge neem, 'n verwelkomingsdrankie en 2 wildritte (1 in die middag en 1 in die oggend) in.
Huisreëls

Tariewe sluit uit:
- Alle drankies van die kroeg, insluitende drankies wat tydens wildritte geniet is.
- Die Nambiti Renosterbewaringsfooi word op elke persoon per nag gehef.
- Ekstra fooitjies vir lodge personeel en gidse.
- Aankoms by die Woodlands-hek kan slegs vanaf 13:00 gebeur.
- Gedurende hoogseisoen: As 'n volwassene en kind dieselfde verblyf in seisoentyd deel, betaal die volwassene die deeltarief.
- Aktiwiteite wat ingesluit word is 2 geskeduleerde wildritte per persoon per dag.
- Springbok Lodge bied ook boma-aandetes, bosontbyte en baarsvang.
- Boswandelings by die lodge is baie gewild.
- Gaste kan ook uit die reservaat uit ry en die Drakensberg-omgewing verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nambiti Privaat Wildreservaat, D45, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANtCYM6C2b31ZH1oa8RLCJY4754b2A7oZq0aB5LAjJ1hxlYJOvE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 390  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Nambiti Private Game Reserve D45 Road 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -28.505815565186 29.941602346713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem