LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Stables | LekkeSlaap
+43

The Stables

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 4
Slegs kamer
Kamer 5
Slegs kamer
Kamer 6
Slegs kamer
Kamer 1
Selfsorg met 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n groot yskas en 'n mikrogolfoond.
Kamer 2
Selfsorg met 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n groot yskas en 'n mikrogolfoond. Gemeenskaplike braaigeriewe.
Kamer 3
Selfsorg met 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n groot yskas en 'n mikrogolfoond. Gemeenskaplike braaigeriewe.
Belasting en Ekstras

Badhanddoeke, gesighanddoeke en seep word voorsien.
Jacobs-koffie, Five Roses- en rooibostee , wit- en bruinsuiker, melk, sout, peper, olie, gefiltreerde water en ys word voorsien.
Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Goeie Vrydag en Kersdag.
Wasgoeddiens beskikbaar teen ekstra koste indien jy langer as 3 dae vertoef.
Geen etes word voorsien by The Stables nie.

Kinders ouer as 12 jaar betaal R100 per nag.
Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal R50 per nag as hul met volwassenes deel.
Kleuters tot 3 jaar - geen kostes.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broederstroomdrift 121, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArKpZrhA9FulQKPG9ffieuSCcN6RpDS9o02xdiJaBDC9dPoiqTf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 121 Broederstroomdrift Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.795134843086 30.203904054218
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!