The Stables at Critchley
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding van Berkhout-straat 585, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Stables at Critchley is op 'n veilige landgoed in 'n prentjiemooi area in Dullstroom, Mpumalanga. Dit spog met 'n uitsig oor die meer, tuine en op die berge in die verte. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Verblyf is beskikbaar in 4 Stable-kamers en 1 selfsorgeenheid. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die Stable-kamers het ook elkeen 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kamers het ook elkeen 'n lieflike stoep met sitplek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea en kombuis is onder. Glasdeure lei na 'n ingeslote tuin met 'n etenstafel, stoele en 'n braai-area.
The Stables at Critchley het 'n lieflike restaurant met 'n privaat meer vol forel. Gaste kan dus kunsvlieghengel in 'n prentjiemooi omgewing. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike buiteswembad en spa op die perseel. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anais Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Teding van Berkhout-straat 585, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Stables at Critchley het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding van Berkhout-straat 585, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga