The Stables Farm life
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Plaas 405, Deel 15, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 870 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Stables Farm life is 14 km vanaf Modimolle (Nylstroom) en bied 'n rustige wegbreek na 'n plaas aan die voet van die Waterberge.
Dit beskik oor 3 opgeknapte perdestalle en bied verblyf aan 'n groep van 6 gaste. Die kamers het dubbelbeddens en gaste deel 1 badkamers.
Die kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolf, 'n yskassie en 'n groot yskas. Gaste kan op die onderdakstoep ontspan. In die boma is braaigeriewe en brandhout word voorsien. Die lapa word daagliks op versoek skoongemaak, en ekstra braaihout is ook te koop. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.
Die plaas is vol lewe en gaste sal die kraai van die haan in die oggend hoor. Hengel is beskikbaar by 3 damme waar kurpers, swartbaars en karps vollop is.
Voëlkykers kan meer as 200 voëlspesies sien, insluitend visarende en baie watervoëls.
'n Verskeidenheid wild soos rooibokke, koedoes, sebras, njalas, blesbokke, swartwitpense en elande kan gesien word en nog baie meer.
Slaapplek
’n Bespreking by The Stables Farm life sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R33, Plaas 405, Deel 15, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
- Gaste dink The Stables Farm life het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Plaas 405, Deel 15, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom