LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Su-marie W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly en my twee klein kindertjies (2 en 3 jaar) het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Ons het lekker gebly en kon maklik in die area rondreis. Dit was baie lekker om by The Stables oor te bly terwyl ons 'n paar Reispret videos in Langebaan gemaak het. Dit is nie in die dorp nie en is baie rustig met pragtige diere op die werf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustige gesinswegbreek naby Langebaan, netjies, stil en kindervriendelik met di. Ons het 'n heerlike familie-naweekwegbreek gehad! Die ligging is ideaal — naby genoeg aan Langebaan om vinnig daar uit te kom, maar ver genoeg om weg te wees van die stad se geraas en regtig te ontspan. Ons dogtertjie het dit ongelooflik geniet om die diertjies en die sprinkbokkies te sien, en sy het ure lank lekker in die parkie gespeel wat net oorkant ons cottage was. Die plek is rustig, netjies en perfek vir 'n gesinswegbreek. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelle
The Stables Cottages
Baie dankie Annelie vir julle pragtige terugvoer Ons is so bly julle het die naweek by ons geniet – veral dat julle dogtertjie so lekker kon speel en die diertjies kon sien, dit maak ons harte sommer warm Ons sien uit om julle weer te verwelkom vir nog ’n rustige wegbreek hier by The Stables. Groete, Cornelle

Naeelah K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Felt like a countryside stay in a coastal region, relaxing and peaceful. The cottage itself is neat and quaint. We had an issue with the hot water, raised it and got some attitude from the owner's husband, but the wife remedied the situation as fast as she could. Besides this, they would have gotten a 5-star rating from me. Overall, it was lovely, quiet and relaxing, exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Accommodation is in a beautiful setting, and has been creatively put together. We had a good time staying over. The only disruption was a rooster crowing next to the accommodation from the very early morning hours, but that didn't take away from the experience overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons sal definitief weer gebruik maak van The Stables Cottages. Ons tydjie by The Stables Cottages was onvergeetlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We had a lovely romantic getaway over the long weekend. Our stay was relaxing, just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estea V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Heerlik gebly, sal beslis weer kom. Heerlik gebly, pragtige huisie met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Amazing! Highly recommend. Highly recommend! Cottage 2 has a wood-fire hot tub. Private and secure. Beautiful place. Lovely play area for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Lekker. Dit was baie lekker, ek sal net aanbeveel dat sou die plek die venue ook uitverhuur in die tydperk, dat die gaste voor die bespreking in kennis gestel sal word, want soms is die wegbreek juis weg van harde musiek en geraas af. Verder was dit puik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cornelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Epsom Road, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39a40e3e3590850e5cbb7ffa58ba446b4e27d468e559bc2a5935abc9f7daff49814b2cd3545527d8f4a39c09aa717e114a48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 6 Epsom Road Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.051855729837 18.062798915344

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang