Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Geen ongeregistreerde gaste sonder vooraf reëling nie. Stilte ure is tussen 22:00 en 08:00. Respekteer asseblief die bure. Geen rook binne die woonstel nie. Indien u buite rook, gebruik asseblief die voorsiene asbak. Rapporteer enige skade of probleme onmiddellik. Geen onwettige aktiwiteite of stowwe word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang