Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir The Beach House
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Geoff A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geoff A
Saam met vriende

Epic location, you can't get closer to supertubes.

We were woken up by cooking waves everyday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The place was absolutely beautiful, and the view was breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect venue for a very relaxing weekend.

Loved being able to walk to the beach. Loved my unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Thank you for such a lovely review

The Beach House
Johané N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff and nice room.

Was welcomed very friendly. Although it was just one nights stay, I will definitely recommend The Beach House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Thank you for a great review.
Hope to see you again soon!
Tania at the Beach House

The Beach House
Bruce B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bruce B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prime location with amazing views

Absolutely fantastic location; prime spot overlooking the world famous Jbay main break. Friendly, clean and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Thank you for your review. Glad you had a good time.
Tania at the Beach House

The Beach House
Jo-anne A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne A
Gesin met klein kinders

Dit was ’n wonderlike kuier.

Elke tweede dag is kamers gediens. Linne slegs een keer in 7 dae vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Hierdie foto is oud, die plek lyk nie meer so nie, hierdie foto lyk soos 'n vakansiehuis maar dis eintlik 'n gastehuis met 'n ontvangsdame. Tania, die ontvangsdame is fantasties, goeie menseverhoudings gee goeie inligting deur, sy is 'n ster. Die eenheid waarin ons geslaap het voel soos 'n ou oord, swak handdoeke en swak linne, ons duet het gaatjies in gehad, ek het dit gesien nadat Tania gesê het sy was nie bewus dat ons ons hond saambring nie anders sou sy die pet friendly linne opgesit het, sy het ook die mat verwyder want hulle vra 'n R100 pet skoonmaakfooi. Ek is net bly sy het nie geweet van ons hond nie, want hoe sou daardie duvet dan gelyk het. Ek het nog nooit van so iets in my lewe gehoor nie, en ons reis gereeld met ons hond. Die toiletsitplek is deurgesit en het na piepie geruik, nie 'n nice garage nie. Ek wou eintlik my tande in die kombuis geborsel het, want om jou tong te borsel en ou pee in te asem is nie vir almal nie. Die water in die stort is ook pateties, ek verstaan daar is waterbeperkinge maar die eienaar stel die geyser op die laagste temperatuur sodat jy nie koue water by moet gebruik nie, dit was nogsteeds te koud en die waterdruk is swak, jy sal nie jou hare kan was onder daardie water nie, dit was koud en reënerig in Jeffreys en dan wil 'n mens net bietjie warm word, maar nie in daai stort nie. Ek voel die eienaar van die plek squeeze elke sent uit en sit nie terug in die plek nie, of wel nie onlangs nie. Ons het heelwat goedkoper betaal vir plekke wat uitstekend was en nie net gebargain op die see of die area nie. Ek verstaan dat dit gaan oor location, location, location. Maar regtig, as jy mense R950 per nag wil vra, hê net bietjie respek vir jou gaste om 'n ordentlike toiletsitplek te voorsien. Die plek sou nie R450 gehaal het as dit nie by die see was nie. Ek hoop dat die eienaar in 2020 bietjie geld insit want die plek het baie potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwiche V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwiche V
Gesin met klein kinders

Puik vakansie-verblyf!

Ons sal enige tyd terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Dear Ludwiche,

You and your young family are welcome anytime, it was a pleasure to have you staying with us.

Brei daai manne!

Regards,
Tania and staff

The Beach House
Douwene D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi, diens bo verwagting.

Pragtige seefrontkamer gehad, beter as verwagting en diens word gebied bo wat mens verwag. Tania is wonderlik om te help met als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Dear Douwene,

Thank you for the lovely review. Glad you enjoyed the house and service, it is easy offering good service to good guests!

Come back soon.

Regards
Tania and staff

The Beach House
Jeanette M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig met pragtige uitsig oor die see.

Baie dankie vir vriendelike diens en goeie aanbevelings vir restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Dear Jeanette,

Thank you for your great review. We are very proud of the view from the house and the good restaurants in town. And then we always do our best to encourage the "rustig" in our guests!

Hope to see you again.

Regards,
Tania and staff

The Beach House
Beulah M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig! Vriendelike diens, netjiese kamers.

Ons verblyf was wonderlik. Tania is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is presies wat die advertensie sê. Die Luxury Seaview kamer het die ongelooflikste uitsig. Die kamer is ruim met alles wat jy nodig het. Dit is awesome om te stort of bad met 'n uitsig oor die see! Ek het verseker my verblyf gevind vir toekomstige kuiers in Jeffreys.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Beulah,
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie, dit maak harde werk sommer lekker werk.
Dit was so lekker om jou hele gawe familie hier by ons te huisves vir die naweek, en ek hoop ons sien julle voor volgende jaar weer.
Tania en personeel

The Beach House
Anneri V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, amazing ligging en vriendelike, goeie diens.

'n Baie lekker plek en sal definitief weer daar gaan bly. Nina's restaurant en Spar is loopafstand van The Beach House. Definitief 'n plek wat ons sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Anneri,

Na so n lekker resensie is julle beslis weer welkom!
En volgende keer in n see-kant kamer.

Baie dankie,
Tania en personeel.

The Beach House
Lilian V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lilian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig meer verwag.

Ons het lank voor die tyd bespreek. Ons het nie 'n seefront-kamer bespreek nie, maar verwag darem dat die kamer andersins op standaard sal wees. Dit was nie. Die handdoeke en linne was gevlek. Die badkamermatjie ook glad nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Lilian,
Dankie vir jou resensie.
Ek is baie jammer dat julle nie die verblyf op standaard gevind het nie. Ek het met jou man gesels die volgende dag en aangebied dat julle op n ander keer weer n nag by ons kom oorslaap. Hy het dit van die hand gewys op daardie stadium. Ek het jou ook op jou foon probeer kontak en n boodskap gelaat.
Ek sal nou n tweede aanbod maak en se dat ons julle graag vir n nag in een van ons see uitsig kamers wil ontvang in die hoop dat dit vir julle n beter ervaring sal wees.
Voel asseblief vry om my te skakel en dit te reel.
Dankie, Tania

The Beach House
Ricardo S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Baie vriendelike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Hello Alvon,
Dit is maklik om vriendelik te wees met vriendelike gaste.
Baie dankie vir die aangename resensie. Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het hier by ons.
Kom gerus weer.
Tania en staf.

The Beach House
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

A shower caddy can be an asset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach House se terugvoer

Thank you so much for the great review. It is always a pleasure to host good guests.
We are currently revamping our garden, decks and balconies, and we hope to get to some inside aspects done, before the high season rolls over us like a true Jeffrey's Bay super-tube wave again.
Tania and staff.

The Beach House
Kobus V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde kan nie die teleurstelling beskryf nie.

Ons was omtrent 2 uur daar, moes iemand soek om ons in te boek. Die vroutjie wat die wasgoed gedoen het, het ons gehelp. Sy was 'n ster om so rond te hardloop. Die uitsig was amazing en dis waar dit eindig. Daar was geen borde, messe, vurke en braaigeriewe nie. ('n Weber). Daar was vir ons gesê ons kan voor die onderste woonstel braai. Die unit was baie klein en beknop."Hangkas" wat skaars hangplek het. Geen haardroër, yskassie klein en nie ontvries nie. Ons het ander verblyf gaan soek en onnodig geld verloor. Dit na amper 9 ure op die pad en om dan so teleurgestel te word, geen veilige parkering nie (in die straat).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl A - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Cheryl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing.

From the day we arrived till the day we left, (12 days), we saw not one member of management or staff. The unit was not swept or linen changed for the full 12 days we were there. No outside lights were on during the evening / night so you went out after dark, AT YOUR OWN RISK down the stairs. The TV did not work at all. It is a beautiful area but I will definitely not recommend the Beach House to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Teleurstellend.

Van die dag wat ons opgedaag het tot die dag van ons vertrek het (12 dae) ons nie 'n enkele personeellid óf bestuur gesien nie. Vir die volle duur is die eenheid nooit gevee of die linne omgeruil nie. Daar was geen ligte buite snags nie sodat jy op eie risiko in die donker die trappe moes af. Die TV het glad nie gewerk nie. Dis 'n mooi area, maar ek sal beslis nie The Beach House aan enigiemand aanbeveel nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny B
Gesin met klein kinders

Dit was awesome!

Dit was regtig baie lekker. Die uitsig was fantasties en die sonsopkoms ... Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Al wat gepla het, was dat van die handdoeke stukkend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankbaar dat n mens dit nog so goedkoop kan ervaar in ons land

Die buurt is stil en tog baie naby alles en dit is uit die gewoel van die besige areas. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nashmia P - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nashmia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing holiday accommodation

A wonderful place to stay while on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pepperstraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu280ZJ0bPA7WDqTfFCiSqgBTbTHWziQeG6nmgcbLAh7MwEvKbF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 18 Pepper Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.031292 24.932009
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem