+58
Selfsorg in Somerstrand

Studios on 2nd

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Studio 1
Selfsorg
Studio 2
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Harde musiek, geraas, partytjies soos matriek- of jaareindpartytjies, en steurings word nie toegelaat nie. Gaste moet asb. die bure respekteer.
- Slegs 4 gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat.
- 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
- Die swembad kan tussen 08:00 en 20:00 benut word.
- Geen glase of alkohol word naby of in die swembad toegelaat nie, en besoekers mag ook nie in die swembad duik nie.
- Neem kennis dat die eienaar op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5a258a3a8d0f75020ef27fc4d937b5b4e675607736857e8e92bf55860bd56d27d43761d7de74f70a59369ad06389d1c7c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 2nd Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.983579785869 25.661677785983
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang