Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Danie D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Alles is perfek, netjies en in plek. Die woonstel is baie goed toegerus en mens kom niks kort nie. Daar is absoluut aan elke moontlike detail gedink. Suna is 'n wonderlike gasvrou en bederf mens verder met allerhande ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment se terugvoer

Baie dankie Danie en familie
Julle was sulke wonderlike en spesiale gaste...Dit was my voorreg en plesier om julle te huisves.
Ek hoop ons sien gou weer.
Pas julself goed op en voorspoed vir die res van die jaar.
Beste wense.
Suna

The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment
Derek G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek G

Top of the range with regards to situation, view, furnishings.

Stunning view from large, well-equipped apartment. No shortage of excellent eateries nearby. Art galleries abound.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment se terugvoer

Thank you, Derek!
It was a pleasure to have you and thank you for being superb guests!
I am so happy that you enjoyed the apartment and also the close-by amenities.
Hope to see you again soon!
Kind regards,
Suna

The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 89, Marine Court 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHc6x59BwUhCfQv3px7AehgVd83Oaj9V1hU2pNg01i0LzHqh59F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 89 Marine Drive 8 Marine Court 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.421888 19.234978