Velddrif Akkommodasie by The Sunset Villas | LekkeSlaap
+40
+40

The Sunset Villas

  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garnaalstraat 1, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Sunset Villas bied selfsorg-seekantverblyf in Laaiplek aan die Kaapse Weskus. Laaiplek kan amper nie van Velddrif onderskei word nie en lê aan die westelike kant van die dorp, naby die see waar jy pragtige sonsondergange kan geniet en die verskeidenheid geriewe kan gebruik.

Akkommodasie beskik oor 4 luukse villas vir vakansieverblyf. Elke eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n dubbelslaapbank in elke leefarea. Gaste kan die pragtige sonsondergange van die privaat balkon af aanskou en 'n vars seebries geniet.

Velddrif is 'n besige vissersdorp by die mond van die Bergrivier. Jy sien gereeld vissersbote met makriel, sardyne, ansjovis en kreef in die rivier. Velddrif is net 2 km van die Bergrivier af en dit mond in St Helenabaai, 'n dorpie wat bekend is vir watersport soos branderplankry, swem en bootry. Hier is ook puik visvanggeleenthede en vissermanne geniet die rustige omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir The Sunset Villas
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Garnaalstraat 1, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sunset Villas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garnaalstraat 1, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9szhiI9KgbhvOogDXhyA4IXY5bw5WxAgysIvYOEof03ubEZMLb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 1 Garnaal Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.766256421078 18.150564486359
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za