+41
Selfsorg in Westdene

The Sweet Rose

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 55 Brill Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

The Sweet Rose is in die hartjie van Westdene, Bloemfontein geleë en het 'n tydlose sjarme en warm gasvryheid. Hierdie bekoorlike oord bied slaapplek aan 4 gaste en is 'n heerlike ontsnapping van die stad se gewoel.

Die kothuis se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, toilet en 'n wasbak en die ander een met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n knus kaggel. Die binnehof het 'n reuse skaakbord en 'n Weber. Daar is 'n volledig toegeruste waskamer wat gaste kan gebruik.

Die verblyfhet 'n haarsalon en kan bespreek word vir spesiale geleenthede soos teepartytjies, troues of fotogeleenthede. Of jy nou op soek is na ontspanning, avontuur, of 'n mengsel van beide, The Sweet Rose Cottage beloof onvergeetlike verblyf wat gaste in sy rustige atmosfeer omvou en 'n werklik betowerende toevlugsoord bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bianka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 55 Brill Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Sweet Rose het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

55 Brill Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebbcfc97d6f6ce64579aab7d676d1f961353eae7bda388d28acd1dfa576f3accea203f895fa6769db156b81a0c796d13a73f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 55 Brill Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1038115 26.2080583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang