LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Terrace | LekkeSlaap
+9

The Terrace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vitoriaweg 1, Bakoven, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

The Terrace is in Kampsbaai in Kaapstad wat spog met besienswaardighede soos Tafelberg, V&A Waterfront, die Internasionale Konvensiesentrum (KIKS), strande, kulturele uitstappies en 'n rits eetplekke. Die ligging is ideaal vir besoekers, vakansiegangers of sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 7 en suite-slaapkamers met ongelooflike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Daar is slaapplek vir altesaam 8 gaste. 2 van die kamers het lugversorging en 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf. Ander geriewe in die kamer sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, kaggel en TV in.

Die perseel beskik verder oor 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek.

The Terrace is naby verskeie besienswaardighede soos Kampsbaai, Clifton, Houtbaai, Tafelberg, V&A Waterfront, straatmark, kroeë, nagklubs en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by The Terrace sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vitoriaweg 1, Bakoven, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vitoriaweg 1, Bakoven, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMTk2MGFhLWUwNzItNDgxMy1hZWMyLTA2NmI1M2FiZGMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 500  per nag (plek vir 14) 1 Victoria Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.960634131217 18.374969065189
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!