4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 25 Minerva Avenue, Glenadrienne, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Terrace-Sandton Gate is 'n luukse ontwikkeling in Sandton, Johannesburg.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n rusbank en TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en sonstoele. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 25 Minerva Avenue, Glenadrienne, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink The Terrace-Sandton Gate het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Minerva Avenue, Glenadrienne, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang