+39

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Kyle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful. Our stay was amazing. We were on our honeymoon and there was a bottle of champagne and roses all set up for us with music playing. It was so wonderful to see someone going the extra mile for their guests. I would definitely recommend it to my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en heerlik. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandi
The Tiki Hut
Thank you, Leandi.

Retha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik en rustig. Heerlik gebly. Huis is pragtig. Netjies. Skoon. Modern. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Braai op stoep, heerlik afgesonder van vreeslik sterk wind. Heerlike klein swembadjie buite by 'n gerieflike buite braai en kuierplek vir wanneer die wind nie so sterk waai nie. Loopafstand van 'n heerlike pragtige stapstrand. Vriendelike mense en behulpsame bure. Winkels relatief naby. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandi
The Tiki Hut
Dankie, Retha.

Larghlushca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Goed belig, naby swemstrand. St Helena Baai is baie rustig, nie juis baie dinge om te doen nie, maar met Tiki Hut se verblyf en klein afkoel swembad het ons tog te lekker gekuier, bed slaap lekker en alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hilary L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Home away from home vacation style. Location was ideal, quiet and safe. In walking distance from the ocean, shops a mere 8-10 minute drive. The house is spacious and provides all necessities. The host was prompt and so helpful; we will definitely be visiting again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was baie lekker. Het baie lekker gebly. Pragtige plek. Voel soos vakansie. Die breekware is nie baie goed. Veral die glase. Pas nie by die huis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rondine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Very beautiful house, pleasant and friendly people in the neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Kan defnitief aanbeveel. Was vreeslik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeaniqeu D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig, opwindend. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Goshawk Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe496f4f1eab06582d9c6cedfb89af4635d6d55ae3d4bbcaaaa2351a3aa036154d0f0e78fd4138c01a0ec93613758edd02ca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 16 Goshawk Street Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.721768194892 17.958102822304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang