The Tokyo Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 87 Loop Street, The Tokyo Unit 803, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Tokyo Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, reg in die hartjie van die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie lewendige stad kan verken.
Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en die slaapkamerarea is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike dakterras met 'n swembad, ontspanningsareas en braaigeriewe geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die V&A Waterfront, Seinheuwel, Leeukop-staproete en die Tafelberg-kabelkar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Keanu Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 87 Loop Street, The Tokyo Unit 803, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Loop Street, The Tokyo Unit 803, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang