LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Selfsorg in Kaapstad Middestad

The Tokyo



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 87 Loop Street, The Tokyo, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Tokyo bied individueel en gemaklik versierde selfsorg-ateljees in die Kaapstadse middestad. Hierdie veilige gebou bied maklike toegang tot Kaapstad se bedrywige middestad, 'n oorvloed restaurante, kroeë, winkels, en verskeie sake- en ontspanningsdienste en -besienswaardighede.

Smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstelle spog met pragtige interieurs met ontwerpersdekor, hoë-end toebehore en moderne tegnologie, insluitend plasmaskerm digitale satelliet-televisies en hoëspoed-veselverbinding.

Die Tokyo beskik oor 'n ontvangsarea met 24-uur-portierdienste, 'n sake-sitkamer met WiFi en 'n fiksheidsentrum. 'n Dakterras met 'n swembad en 'n braai-area is ideaal vir vermaak.

Gaste geniet 24-uur-sekuriteit met biometriese toegangsbeheer en 24-uur-CCTV-monitering. Gratis WiFi is beskikbaar in elk van die ateljees en woonstelle, sowel as regdeur die eiendom, en daaglikse skoonmaakdienste word voorsien. Straatparkering is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Gimnasium
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Kaartbetalings

Kamers

Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis langsaan het 'n wasmasjien en daar is 'n rusbank en 'n TV. Lugversorging en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito met inklok betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Ateljeewoonstel met balkon
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis langsaan het 'n wasmasjien en daar is 'n rusbank en 'n TV. Lugversorging, 'n privaat balkon en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito met inklok betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superieur-ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis langsaan het 'n wasmasjien en daar is 'n rusbank en 'n TV. Lugversorging en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito met inklok betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superieur-ateljeewoonstel met balkon
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis langsaan het 'n wasmasjien en daar is 'n rusbank en 'n TV. Lugversorging, 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die stad en gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito met inklok betaalbaar is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.5
Veiligheid
4.3

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Anadea V
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Baie oulike hotel, nes foto's gelyk. Sal weer daar gaan bly. Regtig 'n baie mooi en goed geleë hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshegofatso M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent location, friendly staff, homely apartment. We had a lovely stay at The Tokyo. The location is excellent - easy to navigate around the town by foot and Uber. The place was clean, well-maintained, and has an amazing view of the city and Table Mountain. Check-in and communication were smooth, and the host was responsive and helpful. We felt comfortable and safe throughout our stay. I would definitely recommend this accommodation and would happily stay here again when visiting Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinashe Z
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

It was a good stay. My stay at the Tokyo was good; the place is tidy and neat. It also has good views, except the front receptionist does not have customer service. They can see you struggling to open the door, but they will not even assist you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

My man, broer en seun het oorgebly om die Sewe's rugby in Kaapstad te kyk. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis hierdie hotel aanbeveel aan almal wat moet reis en oorbly in die Kaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernabè S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Fair with good views and it is safe within the hotel. Fairly good. Although the streets seem dodgy, the hotel's security is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vantasties. Baie dankie vir die moeite met blomme en chocolates.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Teleurstellende diens. Ek en my eggenoot het weggebreek vir 'n romantiese wegbreek - ons eerste in maande. Die gebou is uitstekend geleë en die kamer is eenvoudig gemeubileer. Die uitsig is uitstekend. Ons stort was egter verstop, en nadat ons die saak aangemeld het en ons sleutels by die sekuriteit gelos het vir iemand om die stort te ontstop, is ons gesê dit sal gedoen word. Tog, toe ons terugkeer nadat ons by die restaurant was, het die saak voortgeduur. Nodeloos om te sê, plaas 'n slobberige, voete-onder-water-stort nogal 'n demper op 'n romantiese wegbreek. Beslis nie werd vir 'n aand nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Donovan D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Teleurgesteld. Die kamer was glad nie hoe dit was op die fotos nie. Die bestuur sê daar is oor die 30 fotos, maar hoe weet ons presies wat ons voor betaal? Ons is teleurgesteld. Daar was ook nerens gese dat die parkering nie op die perseel is nie, en dat die klient self verantwoordelik is om vir sy eie parkering te betaal wat amper R200 was.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Total Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 279

Op LekkeSlaap 11 jaar


Ligging

Gaste dink The Tokyo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Ateljeewoonstel
Selfsorg
Ateljeewoonstel met balkon
Selfsorg
Superieur-ateljeewoonstel
Selfsorg
Superieur-ateljeewoonstel met balkon
Selfsorg

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito met inklok betaalbaar is.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

87 Loop Street, The Tokyo, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08fce660ca8a5b616b673718911f0076e081f7a21dbe7551a0ee1067afe26aabbf0b45c39eb42009081d09af788e052c9eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 87 Loop Street The Tokyo 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.921934 18.418728
Soek in 'n groter streek