Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tree House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Paul Kruger-laan 96, Presidentsrus, 26 km buite Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 799 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Tree House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n houthuis met 'n grasdak in Presidentsrus. Presidentsrus is omring deur berge en in 'n bos waardeur die Olifantsrivier vloei. Dit is sowat 31 km vanaf Emalahleni en 26 km vanaf Middelburg in Mpumalanga. Die huis is smaakvol versier met glasvensters om lig in te laat en 'n pragtige uitsig te bied. Daar is ook skuifdeure in elke kamer wat lei na 'n dek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens vir kinders. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die kamers het oorgenoeg kaste en en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad. Die leefarea is ruim en het 2 enkelbeddens geskik vir kinders.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, Kiaat-toonbanke en oorgenoeg kombuistoebehore toegerus. Die het 'n oopplan-leefarea met hoë plafonne en 'n kaggel vir knus, warm aande in die winter, potjiemaak of bak. Die leefarea lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die vallei.

Die huis is op 'n dubbelstaander en het 'n skouspelagtige blaredak van inheemse bome en Lenatus-broodbome. Daar is 'n rits aktiwiteite vir gaste om te geniet soos stap op die Cycad-staproete wat 'n paar meter vanaf die huis is, visvang, voëlkyk, bergfietsry, en wildkyk. Verskillende boksoorte, bobbejane en apies kan moontlik gewaar word. Daar is 'n lodge in die straat af met verhitte binne- en buiteswembaddens en glyplanke, kinderspeelareas, restaurante en kroeë.

Daar is 'n natuurreservaat op die plaas langs Presidentsrus wat wildritte, staproetes en bergfietsryroetes teen 'n ekstra fooi bied.

Slaapplek

’n Bespreking by The Tree House sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir The Tree House
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

May Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 13

Jaar gelys 8

Ligging

  • President Paul Kruger-laan 96, Presidentsrus, 26 km buite Middelburg, 1055, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 799
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 799
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Paul Kruger-laan 96, Presidentsrus, 26 km buite Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87ee14bf6ee2cbc50a716b412ddcfb33e55a88d1108c3558381c84a7027de0a5de17e2817fc28beb440904186b19e9b519b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 799 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 96 President Kruger Avenue Presidentsrus 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.758179148387 29.319771800738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem