The Trout Pod
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witzenberg Valley-weg, Visgat Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Trout Pod is op 'n krans in die Witzenberg met 'n uitsig oor die Olifantsrivier, en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Dit is ideaal vir kunsvlieghengelaars om bruinforel in die Wes-Kaap te vang.
Dié kothuis het sonpanele, bied slaapplek aan 4 gaste, en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en wasbak. Die toilette werk met 'n septiese tenkstelsel, en warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die knus sitarea ontspan. Dit lei na die stoep met 'n ingeboude braai, buitesitplek en 'n houtvuurwarmbad met 'n lieflike uitsig oor die omgewing.
Die kothuis het nie 'n TV, WiFi, of selfoonsein nie. Gaste kan in die plonspoel langs die rivier afkoel, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis of selfs voëlkyk geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by The Trout Pod sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Coll Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Jaar gelys 7
Ligging
- Witzenberg Valley-weg, Visgat Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
- Gaste dink The Trout Pod het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witzenberg Valley-weg, Visgat Plaas, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom