Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Makhado N - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, relaxing and serene.
The Ultimate Lodge se terugvoer
Good day
Thank you for the amazing review that you left us. We hope to see you soon.
Kind regards
Johan Potgieter (Manager)
Ithuteng M - Mrt 2024
Algehele gradering
The self catering unit (leopard cottage) has everything, rooms are clean.
Gina N - Jan 2024
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Tshilidzi R - Jan 2024
Algehele gradering
Twas awesome.
Sibongile M - Des 2023
Algehele gradering
Not bad at all.
Gundo L - Nov 2022
Algehele gradering
It was a great stay, the food and customer service was awesome.
Moses L - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Die kamers is baie oud en het vuil voorgekom.
Abraham W - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik, en skoon. Goed geleë.
Annamarie D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en asemrowend tussen die berge.
Jac B - Sep 2022
Algehele gradering
Dis n lekker plek om oor te bly.
Liezel O - Aug 2022
Algehele gradering
Puik akkomodasie en geriewe.
Shirley S - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en lekker kos.
Debbie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike verblyf met uitstekende diens.
The Ultimate Lodge se terugvoer
Thank you very much for the wonderful review.
Hope to see you soon.
Karin V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige, mooi en beeldskone natuur. Baie vriendelike personeel.
Katy W - Mrt 2022
Algehele gradering
Two bedrooms, each with own en suite.
Abraham W - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Khutso M - Sep 2021
Algehele gradering
Exciting. It was fun and staff was so friendly and easy to engage with.
Johanna M - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect.
Annemieke V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Wilma W - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het net gaan oorslaap. Het fietsry aan die gang gehad, maar die bietjie wat ons daar was was baie lekker.
Daleen B - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is ongelooflik rustig, heerlike weer en daar is genoeg afleiding om almal besig te hou.
Lees meerCharne D - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.
Henry V - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Maryke V - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing!
Jack V - Apr 2019
Algehele gradering
Comfortable stay in the Soutpansberge.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike verblyf in die Soutpansberge.
Nice, afgeleë lodge met 'n swembad, restaurant en kroeg. Baie groen met die berge in die agtergrond. Stil selfs net 2 km van die N1 af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter C - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Christa V - Sep 2018
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
Yvonne R - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Michelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Definitief die geld werd.
Cinta B - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het net oornag. Baie skoon en netjies.
Prieur L - Mei 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar, skoon en gemaklik.
Lees meerAlan R - Jun 2017
Algehele gradering
Very nice place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek om te bly.
Aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maryke M - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Rone H - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was die wonderlikste sielerus.
Lees meerHadrian S - Des 2016
Algehele gradering
The view and food excellent. Manager friendly and helpful.
Dr Michelle V - Des 2016
Algehele gradering
Goed geleë, heerlike swembad en speelplek vir kinders, baie lekker ete's.
Chane O - Des 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Mary N - Okt 2016
Algehele gradering
Friendly staff.
Jessica S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en rustig.
Estari N - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangename veilige alles in 1 gastehuis met billike waarde vir geld opsies.
Danie D - Jul 2015
Algehele gradering
Excellent service and value for money.
Hannes B - Jul 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Danie V - Apr 2015
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Ronald F - Okt 2014
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Deidre D - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker, foto's kan nie die ongelooflike omgewing werklik weergee nie - pragtig!
Johan J - Jul 2014
Algehele gradering
Goed!
Franz J - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Annelien H - Jun 2014
Algehele gradering
Baie lekker. Sal beslis weer daar oornag.
Neels V - Des 2013
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker en ons is baie welkom geheet.
Sam M - Aug 2013
Algehele gradering
Weekend stay is too short to enjoy everything, so you better add few days. Thanks!
Hugo V - Aug 2013
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel.
- Kapasiteit: 58 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluegumspoorweg BP 19, Louis Trichardt, 0920, Limpopo