1403 The Urban Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1403 The Urban Retreat is 'n pragtige woonstel in die middestad van Kaapstad wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, gerieflik naby al die stad se geriewe en die strand. Hierdie woonstel is 'n perfekte keuse vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na luukse oornagverblyf met 'n rugsteunkragstelsel.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, sitkamer en kombuis, wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV met Netflix en 'n gemaklike rusbank in.
Die woonstel lei na 'n balkon met buitesitplek wat oor die stad uitkyk. Gratis WiFi en veilige parkering word aan gaste voorsien tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang