Middelburg Akkommodasie by The Urn Guest House | LekkeSlaap
+8

The Urn Guest House

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 147 Cowen Ntuli Straat, , Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Urn Guest House is in Middelburg, Mpumalanga, geleë. Dié plaasdorpie is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld, wat dit ideaal maak vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland.

Ons bied akkommodasie in 9 en suite-kamers (4 van die kamers het privaat ingange). Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Luukse perkallinne en handdoeke word voorsien.

Die gastehuis het 'n sentrale eetkamer met WiFi. Gaste kan ook lekker ontspan in die eetarea met sy kaggel. Kredietkaart- en wasgoedgeriewe is beskikbaar en ontbyt, middagette en aandete is beskikbaar indien dit vooraf versoek word.

The Urn Guest House staan in 'n pragtige tuin met 'n swembad wat tot gaste se beskikking is. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek met afstandbeheer.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Urn Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 147 Cowen Ntuli Straat, , Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink The Urn Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 147 Cowen Ntuli Straat, , Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0MTRjN2RmLTM0OGQtNGZlNC05NGIxLTFjYWMyNGYyZTc5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 147 Cowen Ntuli Street Golfsig 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.766980031553 29.451177115344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za