Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vaal Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir The Vaal Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nerine R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Daar is nie TV nie wat dalk lekker sou gewees het!

Dit was baie aangenaam en die gasvrou het baie moeite gedoen vir ons met 'n aandete. Ons het bietjie gesukkel om die plek te vind, maar as mens meer oplettend was en na die naam van die straat gekyk het, sou dit makliker gewees het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janetta B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta B
Saam met vriende

Wonderlike plek om 'n mens se siel te vernuwe!

Dit was absoluut heerlik om by die akkommodasie te kuier. Hulle het uit hul pad gegaan om ons besoek spesiaal te maak. Alle etes was ook puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lammertsbay-rylaan 115, Deneysville, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8056cb2de7688776781ce07bf78e311ba7c5b0b6529811d6728f9c3258e24414c6c74b6055425953369bd93e64aa9708773d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 115 Lammertsbay Drive Deneysville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.917896 28.15725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem