The Valour Charming Apartment | City and Hill Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Chiappini Street, 401 The Valour, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 445 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in Kaapstad, Wes-Kaap, bied The Valour Charming Apartment | City and Hill Views selfsorgverblyf ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, Nespresso-masjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 2 sitplekke langs die kombuis is perfek vir 'n romantiese ete. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, tesame met gratis WiFi-geriewe, en bied rustige uitsigte oor die berge.
Ontspan op die balkon met buitesitplek, ideaal om jou oggendkoffie te geniet.
Veilige parkering met 24-uur-sekuriteit bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 32 Chiappini Street, 401 The Valour, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Chiappini Street, 401 The Valour, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang