The Verve
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 24 Verveine Avenue, Avigon Estate, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Verve is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op Avigon Estate in Houtbaai en bied slaapplek aan 8 gaste wat op soek is na 'n ontspannende toevlugsoord.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander en suite-badkamers het elk 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Onbeperkte veselinternet is beskikbaar en dit bly tydens kragonderbrekings aan, aangesien daar van sonkrag gebruik gemaak word. Hierdie verblyf is op 'n landgoed met goeie sekuriteit en die huis het 'n digitale kluis, kantoorruimte, 'n skoonmaakdiens elke vierde dag en ekstra skoonmaakopsies is ook beskikbaar. Linne, handdoeke en swembadhanddoeke is ingesluit, daar is ook haardroërs en toiletware. Die huis spog met 'n dubbelmotorhuis, swembad en 'n agterplaas met 'n braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esta-Marita Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 24 Verveine Avenue, Avigon Estate, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Verveine Avenue, Avigon Estate, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang