Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 2357, Cintsa, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The View is 'n selfsorgeenheid in Cintsa, Wildekus wat aan die eienaar se hoofhuis grens en 'n privaat ingang het. Hierdie eenheid is naby die strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n kaggel, kroeg, gemaklike rusbanke en 'n dubbelslaapbank. Dit spog ook met 'n pragtige see-uitsig. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n stoep met sitplek en 'n klein braai. Die eienaars het 'n houtdek wat gaste ook kan gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir The View
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Robyn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 9

Ligging

  • Erf 2357, Cintsa, 5259, Oos-Kaap
  • Gaste dink The View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wildekus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 2357, Cintsa, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe25ff8bd8fb68be199e7857b9574a1b155d66448983e2952601bf3b846d51f054a86b34da0bb2760ddd5c709d58662f30ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Erf 2357 Cintsa 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.84557 28.11585
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem