Vishoek Akkommodasie by The View Apartment 8 | LekkeSlaap
+7

The View Apartment 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The View Apartment 8 bied gehalteverblyf in Sunny Cove, Vishoek wat ideaal is vir 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié ateljee-woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv-kanale. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid het gratis WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid bied veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by The View Apartment 8 sluit in:

Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApezHWswugCb5DcYShbF3NmLCrtjEScrYpZsRixw6FXwRzf1Ha7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 43 Simons Town Road Sunny Cove 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.1437079 18.436244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za