The View Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 35 % af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

The View Boutique Hotel is in die hartjie van die lowergroen buurt Auckland Park in Johannesburg. Ons land se grootste stad is veral bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Ons bied die ideale wegbreek vir dié wat graag Suid-Afrika se moderne, woelige stadslewe wil ervaar.

Verblyf is beskikbaar in 6 suites genaamd Jeppe Suite, Berth'a Oak Suite, Eucalyptus Suite, Harrison Suite, Rand Tram Suite en Johan Landau Suite. Elke suite het slaapplek vir 2 gaste en het gemaklike beddens, 'n badkamer, lugversorging, 'n elektroniese kluis, WiFi en 'n TV.

Die perseel beskik oor 'n swembad, konferensiegeriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing: Groot 5, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, swem en tennis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The View Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 420 R1 573 per nag (plek vir 2)

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]