Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Brixton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brixton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brixton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brixton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brixton Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Brixton

The View Boutique Hotel is in die hartjie van die lowergroen buurt Auckland Park in Johannesburg. Ons land se grootste stad is veral bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en na...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Brixton

Zietsies is op die hoogste koppie (sommige mense beweer die tweede hoogste, maar ons glo anders) in Johannesburg geleë en bied 'n 180°-uitsig na die noorde, ooste en weste. Ons glo ook dat ons gastehuis totaal uni...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Auckland Park, Brixton

Twickenham Villa's, Varsity View en Melville Heights is in die hartjie van Aucklandpark, Johannesburg geleë. Dit bied verskeie selfsorgkothuise (ateljee, enkel en dubbel). Die eenhede is volledig toegerus met DStv ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Brixton

Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste. Dié dubbelve...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Brixton

Vanaf
R550
per nag (plek vir 1)
B&B in Auckland Park, Johannesburg

Merwehuis is gebou in 1938. Die huidige eienaars is die vierde familie wat die voorreg geniet om hierdie ruim, ou huis te bewoon. Die huis is gedurende die afgelope 13 jaar gerestoureer om 'n vervloë era te weerspi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Gauteng

Iewers tussen die bladsye van 'n ontwerperstydskrif en 'n gesinshuis van jou kinderdae sal jy die Hillside House vind. Die gastehuis is met baie geduld opgeknap en verbeeldingryk ontwerp. Dit bied 'n privaat, dog hu...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Melville

Melvilla Guesthouse bied gastekamers in Melville, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Melvilla Guesthouse bestaan uit 10 kamers...

16% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR920
R767
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

33 on First is 'n 4-ster-gegradeerde gastehuis geleë in Johannesburg, Gauteng. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid na aan verskeie doendinge. Ons bied verblyf in 6 s...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg, Gauteng

Hotel QSL on 44 bied gerieflike verblyf in 'n hotel met 'n dakwoonstel-styl in Braamfontein Werf , Johannesburg. Dié hotel is basies teen 44 Stanley - 'n sentrum met 'n binnehof wat uit 1930 dateer, opgeknap is en ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Auckland Park, Johannesburg

Studio on Walton, in die rustige woonbuurt Auckland Park, is net 'n kort entjie se ry van Johannesburg se middestad af. Dit is ideaal geleë naby die restaurante en winkels van Melville, winkelsentrums en skole en u... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Brixton akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...