6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 De Villiers Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die huis is geleë in 'n stil buurt in Caledon in die Wes-Kaap en bied uitsigte oor die berge. 'n Openbare speelgrond is oorkant die pad geleë.
Die huis bevat 3 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamers 2 en 3 deel 'n badkamer wat tussen die 2 kamers geleë is. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas, 2 yskaste, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar, en die huis sluit 2 sitkamers met 'n slim-TV en toegang tot Netflix, Showmax, DStv en YouTube in. Gaste het ook toegang tot 'n ontbytkamer met vloer-tot-plafon-vensters en berguitsigte.
Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 De Villiers Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink The View Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 De Villiers Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang