The Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Views is 'n gastehuis, in die dorpie, Piketberg, aan die voet van die skouspelagtige Piketberg.

Akkommodasie word gebied in kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, of in 'n suite met 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, behalwe die kamers met 2 enkelbeddens wat 'n badkamer deel. Geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Alhoewel ontbyt nie ingesluit is by die tariewe nie, is dit op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel vir gaste se gebruik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za