The Villa In Bruma

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Villa In Bruma is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Johannesburg. Dié huis het slaapplek vir 10 mense so dit is ideaal vir groot vriendegroepe of gesinne wat op soek is na verblyf naby die middestad.

Die huis is ten volle gemeubileer en het 5 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is op die tweede vloer, elke kamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort of bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof met oond. Eetgerei en breekware is beskikbaar. Die woonkamer langs die kombuis het gerieflike sitplek. En veilige parkeerplek is beskikbaar.

The Villa In Bruma is net 16 minute se ry van die winkelsentrums en O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Villa In Bruma gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]