Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village 27

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrier-laan, Salt Rock, Dolfynkus, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 665 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Village 27 is 'n oulike woonstel in 'n veilige kompleks wat bekend is vir unieke eenheidontwerp. Dit is naby winkels in Umhlali en Ballito en bied maklike toegang tot 'n rits geriewe. Die Sibaya Casino hou gereeld teater- en musiekvertonings vir gaste wat op soek is na vermaak. Die Dolfynkus is ook 'n skatkis van aktiwiteite en avontuursport insluitend dolfyn- en walviskykuitstappies, vlieërplankry en opwindende mikroligtevliegtuigvlugte vir avonturiers.

Die woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n kluis wat met 'n sleutel werk en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n bokswaaier.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n slim-TV met Netflix. Hierdie area lei na 'n balkon met buitemeubels, houtskoolbraaigeriewe en 'n see-uitsig.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n gedeelde toesluitmotorhuis is beskikbaar. Gaste kan gebruikmaak van die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n braai-area insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by The Village 27 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Village 27
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Barrier-laan, Salt Rock, Dolfynkus, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Village 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 665
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrier-laan, Salt Rock, Dolfynkus, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa08a123170354f229d304b0ff3ab400ea07b76919e51cf3d8bc36970772a5290b9c7c2daf6b726a71dd421f044736f2f8875?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 665 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Barrier Lane Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.489367353943 31.250739097595
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem