Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regattastraat 1083, Henley on Klip, 1962, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Village Guest House is 'n bekoorlike verblyfopsie in die stil dorpie Henley on Klip, die tuiste van die Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls. Net 5 km vanaf Meyerton.

Dié gastehuis bied pragtige en goed ingerigte kamers wat aan gaste se behoeftes sal voldoen, of hulle hier kuier vir sake- of vakansiedoeleindes. Die verskillende verblyfopsies sluit kamers, gesinseenhede en selfsorgeenhede in, elkeen met sy eie karakter en atmosfeer. Sekere kamers het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, internettoegang en sluit 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die luukse gastehuis bied nie net gerieflike verblyf nie, maar ook heerlike maaltye. Indien gaste een van ons B&B-kamers kies sal hulle aan 'n heerlike ontbyt smul wat die tradisionele spek en eiers, gebakte muffins of plaatkoekies, en tuisgemaakte konfyte insluit.

Ontbyt kan in die eetkamer of in die pragtige tuin geniet word. Middagetepakkies is op versoek beskikbaar en tuisgemaakte aandete kan vooraf gereël word indien gaste by die gastehuis wil aansit vir ete.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir The Village Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Regattastraat 1083, Henley on Klip, 1962, Gauteng
  • Gaste dink The Village Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regattastraat 1083, Henley on Klip, 1962, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2N2VmNDFiLThkZjUtNDBkNC1iYjBmLTNlOGE3YmJhYjAzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 1083 Regatta Road Henley on Klip 1962 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.542656759934 28.064392301922