Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Luxury Beach Shack

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village, Barrier-laan, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie stylvolle grondverdieping-eenheid het lieflike see-uitsigte en is in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal. Die hek na die strand lei na 'n asemrowende semi-afgesonderde strand wat sowat 3 min ver is. Die eenheid is perfek vir gaste wat rustigheid en nabyheid van die strand wil ervaar met see-uitsigte op hul voorstoep.

Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die derde badkamer. Die vierde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die oopplan-leefarea met lugversorging het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv, Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die groot dek met ongelooflike see-uitsigte, sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is vir 2 voertuie in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Village Luxury Beach Shack sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 23

Jaar gelys 3

Ligging

  • The Village, Barrier-laan, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Village, Barrier-laan, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72068fc98208f823b42dea432a4f9f0acb021508d0259fccf11a5b48defc47bfb9d591955e13a33fc3be32b55b91059efbcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) The Village Barrier Lane 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.489887055185 31.250841588058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem