LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Villas 4 | LekkeSlaap
+31

The Villas 4

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Villas No.4, Oceans-rylaan 21, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 150 R2 835 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Villas 4 is 'n selfsorgvilla in Shaka's Rock met direkte toegang tot die semi-privaat Catfishstrand. Die boonste eenheid het 'n ongelooflike 180° see-uitsig van die groot stoep af. Die leefarea, kombuis, eetkamer en die hoofslaapkamer het ook mooi uitsigte.

Dié villa het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die vierde kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4 kinders (2 tieners en 2 klein kindertjies). Twee van die badkamers het storte en die derde badkamer het 'n bad. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfm, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die ontbyttoonbank het sitplek vir 2 mense en die eetarea het sitplek vir 6. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook 'n leesarea en kroeg.

Die hoofslaapkamer lei na 'n sonkamer en 'n hoofbalkon met ingeboudebraaigeriewe. Die hoofslaapkamer het lugversorging en die ander kamers het afstandbeheerde plafonwaaiers. 'n Draagbare Bazooka-luidspreker is beskikbaar om musiek te speel en 'n strandsambreel en koelsak word ook voorsien.

Die villa het 'n kragomsetter vir ingeval load shedding plaasvind sodat gaste nooit in die donker hoef te sit nie. Die kompleks se hoofhek en die hek na en vanaf die strand is beveilig en daar is 'n nagwag. Die kompleks het 'n swembad en daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Daar is parkeerplek vir nog 2 voertuie buite die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by The Villas 4 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xStapelbed
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir The Villas 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • The Villas No.4, Oceans-rylaan 21, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Villas 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 150
Vanaf R2 835
per nag (plek vir 10)
was R3 150
Vanaf R2 835
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Villas No.4, Oceans-rylaan 21, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920r4jNVqiph1oCszabvE0hAEEjiaWmKr0GIvAc6ZKqzy7pDcO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 150, nou Vanaf R2 835  per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 No.4 The Villas 21 Ocean Drive 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.510105733607 31.232776176721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!