The Vinelands on Alpha

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Vinelands on Alpha is 'n tradisionele Kaaps-Hollandse huis. Die hoofhuis beskik oor 'n ontvangsarea, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n restaurant. Verblyf word in kamers gebied.

The Vinelands on Alpha het 3 en suite-kamers wat in 'n aparte vleuel geleë is, en 2 kleiner kamers met 'n gemeenskaplike badkamer wat in die hoofhuis is.

Ontbyt is ingesluit by die tariewe. Middagetes en aandetes kan op aanvraag by ons restaurant genuttig word. Oor naweke is daar 'n teetuin wat ligte maaltye en koek bedien. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

In die ontwerperstuin agter is daar 'n groot, kristalhelder swembad en 'n grasdak-area met braaigeriewe. Ons restaurant maak ook voorsiening vir klein funksies soos troues.

The Vinelands on Alpha is naby die Kaapstad Internasionale Lughawe, verskeie wynroetes, flieks, teaters, winkelsentrums, strande, gholfbane, restaurante, hospitale en dokters.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Vinelands On Alpha gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]