LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Vishuis | LekkeSlaap
+71

The Vishuis

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir The Vishuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leighton L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, rustig, gemaklik en snoesig.

Ons verblyf was baie positief en ons sal beslis weer terug wil gaan. Die bestuurder/eienaar was baie vriendelik.

Marelize H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize H
Besigheidsreis

Absoluut fantasties!

Puik akkommodasie en baie netjies! Baie gerieflik en goed ingerig! Ek sal dit beslis aanbeveel en in die toekoms gebruik!

Aj P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj P
Saam met vriende

Pragtige blyplek in die middel van Hermanus.

Ons het 'n heerlike naweek in die Vishuis gehad. Die eienaar was ongelooflik gasvry en het selfs laat die Vrydagaand deurgekom toe ons 'n probleem gehad het. Vreeslike interessante, pragtige dekor. Gemaklike beddens en die kombuis het alles wat 'n mens mag nodig kry. Die ligging is ideal ─ ons kon loop na die restaurante en loop na Woolworths. Dis reg in die middel van Hermanus so jy kan jou kar parkeer en van hom vergeet. Sal definitief terug wees.

Wilet Yvonne P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilet Yvonne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gemaklik.

Baie dankie. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en Marc het was 'n goeie gasheer!

Nikki M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modieus, netjies, ruim.

Die Vishuis het ons baie beïndruk - modieus, netjies met 'n oulike binnehof en plonspoel. Die eienaar, Marc, is uiters vriendelik. Die kamer was baie ruim en netjies en daar was tot 'n Nespresso-masjientjie! Vyf min se stap vanaf die ou hawe en al die lekker restaurante. Sal graag weer hier wil tuisgaan!

Volker U - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Volker U
Saam met vriende

Fabulous accommodation in the heart of Hermanus.

We were impressed by the service, style and atmosphere. Thank you for a most pleasant stay. We will gladly recommend The Vishuis!

The Vishuis's terugvoer

Dear Heike,

Thank you for choosing to spend some time with us in Hermanus. We look forward to welcoming you back.

May you have a wonderful year and a joyous festive season.

Kind Regards,
Marc

The Vishuis
Tiszelle H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiszelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en stunning.

Absoluut stunning, het welkom gevoel en love die dekor en gesellige tuin!

Freddie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was van uitstaande gehalte.

Die Vishuis was baie netjies en die ontvangs was hartlik. Die dame wat ons ontvang het was 24-uur beskikbaar indien ons probleme sou ondervind. Die opset was baie mooi en rustig. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Mark V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice location, professional friendly meet and greet, clean, bright and tidy!

Really nice accommodation, centrally situated but as peaceful a being in the country! Very convenient to walk to shops and restaurants in the vicinity. Marcus was a great host, waiting on our arrival and taking us through all the necessary need to know information about our stay. The accommodation is very clean, tidy, and bright, with all the necessary amenities.

Nicole K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K
Enkelreisiger

I felt most welcome and liked coming home.

Marc is one of the most friendly host I have ever met, the place is wonderful, houses and garden are really so beautifully arranged. I would definitely come again and recommend the Vishuis to all my friends and family. Thank you!

The Vishuis's terugvoer

Dear Nicole
Thank you for spending some time with us at The Vishuis.
Thank you so much for the review, we look forward to welcoming you again to Hermanus.
Kind Regards,
Marc

The Vishuis
Jurie G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel!

Skoon, netjies, goeie ligging, lekker gebly en sal weer! Baie vriendelike gasheer, Marc. Sal aanbeveel!

Susan V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

The Vishuisie.

The Vishuisie was 'n aangename verrassing! Ruim, gerieflik en binne loopafstand van eetplekke, winkels en kranspaadjies. Marc is n uitstekende gasheer wat uit sy pad gaan om gaste tuis te laat voel. Die kaggel in die kamer het ook gesorg vir heerlike gesellige aande tydens die koue, nat aande. Dankie Marc vir die heerlike wyn, ons sal beslis weer gou terugkom na The Vishuisie.

The Vishuis's terugvoer

Dear Susan,

Thank you for spending some time with us at The Vishuis. We are so happy you enjoyed your stay.

We look forward to welcoming you back to Hermanus again.

Kind Regards,
Marc - The Vishuis

The Vishuis
Hanro R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro R
Besigheidsreis

Amazing!

It's hard to find establishments that go the extra mile with such an attention to detail like the Vishuis. Would definitely recommend and will be back.

Andre D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed toegerus.

Het dit geniet, sal weer kom as dit beskikbaar is.

Nettie C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol.

Die eenheid was baie smaakvol en netjies.

Tammy M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location.

Great spot in the middle of town, funky decor and furnishings. The breakfast vouchers were a real winner!

Eleanore E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore E
Enkelreisiger

Veilige, skoon, akkommodasie met uitstekende ligging!

Wonderlike akkommodasie in 'n historiese opset, baie veilig en loopafstand na lekker restaurante en koffiewinkels! Wonderlike bestuur! Goeie beddens en linne wat 'n mens se vakansie nog lekkerder maak! Beveel die Vishuis verseker aan vir besigheid of plesier!

The Vishuis's terugvoer

Dear Eleanore,

Thank you so much for staying with us at The Vishuis.
Wishing you good luck with the build and your return to Hermanus.

Marc and Dina
The Vishuis

The Vishuis
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd6c66d3bcc4c144eca2dc8a50f5ad5ac8ad91cc64a93d194fd2115c54cbc92bb248f61e7981b8ec809e8ce4b7e2c838fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 7 Hope Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.418195 19.241179
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!