Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vishuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir The Vishuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Marise B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise B

Dit was 'n lekke verblyf!

Baie dankie vir jou gasvryheid. Ons het heerlik gebly. Die Vishuis voel soos 'n kunsgalery. Dit was stunning!

Mariette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Rustig, veilig, baie netjies en gerieflike ligging.

Ons sal vir seker weer in die Vishuis bly wanneer ons Hermanus besoek.

Jacques T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Everything you could wish for.

Thanks to Marc and all of his recommendations one felt like a local and had the greatest of experiences. The accommodation is second to none and very well located from all amenities, definitely will return, thanks Jacques.

Jacques R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Relaxing met alles wat mens nodig het vir so 'n kop-skoonmaak naweek!

Marc, ons gasheer, was uitstaande en definitief elke gastehuis se droom gasheer, dankie Marc. ons het al jou moeites en omgee met die krag wat af was opreg waardeer! Kom kuier verseker binnekort weer.

Ulrike W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike W

Stunning plek, amazing manager.

Sien sterre.

Marinka K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinka K

Very impressed.

Die Vishuis was comfortable, clean and spacious. Within walking distance from shops and restaurants. Our host was friendly and very helpful.

Central Karoo District Municipality K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Central Karoo District Municipality K

Fantastic stay in a beautiful town.

Die Vishuis is truly home away from home. I will be returning with the family soon.

Eduard T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard T

Puik verblyf, skoon, netjies en uniek.

Veilige, skoon en gerieflike verblyf, naby winkelsentrums en see. Eienaar se kommunikasie en ontvangs uitstekend.

Daniel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Voeding vir die siel.

Die rustigheid en afsondering van die wêreld al was ons 'n klipgooi vanaf die middedorp met al sy gewoel. Ideaal vir wanneer jy wil afskakel en jou batterye wil herlaai.

Chantelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Very central and comfortable stay.

The room was just as advertised. I especially enjoyed the location, easy access to the village and seafront, everything of interest is in walkable distance. Felt extremely safe and the room was very comfortable. I would definitely stay here again.

Sam R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam R

The Vishuis is a gem!

My wife and I spent a long weekend at The Vishuis. It's tastefully decorated, has plenty of space for two, was clean and very well stocked with quality linen, appliances, etc. Location is perfect if you are looking to be close to the heart of Hermanus. Our host Marc was a perfect gentleman and clearly pays attention to detail. Communication was faultless. I thought this was great value for money. Wouldn't think twice about going back.

Troy M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Troy M

Loved the setup.

The location is in walking distance to many great restaurants and tourist hot spots.

Donovan A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan A

Netjies en skoon, warm verwelkom!

Ek kom terug met familie!

Alida R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R

Vishuis het alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier in Hermanus.

Sal beslis weer daar gaan bly.

Elzabe D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D

Pragtige huisie met keurige meubels.

Daar was lekker luukshede soos 'n groot mandjie vol hout vir die kaggel, en goeie koffie. Dis regtig lieflik ingeklee met mooi kunswerke. Dit was 'home from home'. En naby die lekkerste koffiewinkels.

Elrina V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina V

Dit was wonderlik, van die begin tot die einde!

Die Vishuis is baie sentraal geleë, binne stapafstand van al die restaurante, winkels en die seefront. Dit is pragtig luuks met 'n ongelooflike versameling kunswerke, baie netjies en ruim en in 'n veilige omgewing. Die kuier was ongelooflik en Marc het my baie welkom laat voel.

Rozelle G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle G

Uitstekend. Pragtige plek met die mooiste dekor.

Ek kan die gastehuis hoogs aanbeveel. En daardie kaggel is regtig so 'n aanwins in die winter. Mooi kuns teen die mure, die mooiste bedlinne en 'n XL stort. Wat 'n wonderlike ondervinding so tussen al die lavender op jou voorstoep.

Lindsay J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay J

Great place, beautiful, clean and luxurious.

Lovely to have a whole living area for yourself.

Brenda E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda E

Awesome

Marc is a great host and the property is simply the best! I did not want to leave.

Michelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Wonderful place and location.

Beautifully decorated. Very comfortable. Only negative is the units all look onto each other so privacy is an issue. But still worth the stay.

Marlize K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize K

Ongelooflik lekker!

Alles is pragtig en netjies. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. Die blyplek is baie sentraal en loopafstand van middedorp. Ek het egter ’n mikrogolf gemis vir wegneemetes en om melk vir my tee warm te maak.

Leighton L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton L

Baie gerieflik, rustig, gemaklik en snoesig.

Ons verblyf was baie positief en ons sal beslis weer terug wil gaan. Die bestuurder/eienaar was baie vriendelik.

Marelize C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize C

Absoluut fantasties!

Puik akkommodasie en baie netjies! Baie gerieflik en goed ingerig! Ek sal dit beslis aanbeveel en in die toekoms gebruik!

Aj P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj P

Pragtige blyplek in die middel van Hermanus.

Ons het 'n heerlike naweek in die Vishuis gehad. Die eienaar was ongelooflik gasvry en het selfs laat die Vrydagaand deurgekom toe ons 'n probleem gehad het. Vreeslike interessante, pragtige dekor. Gemaklike beddens en die kombuis het alles wat 'n mens mag nodig kry. Die ligging is ideal ─ ons kon loop na die restaurante en loop na Woolworths. Dis reg in die middel van Hermanus so jy kan jou kar parkeer en van hom vergeet. Sal definitief terug wees.

Nikki K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki K

Modieus, netjies, ruim.

Die Vishuis het ons baie beïndruk - modieus, netjies met 'n oulike binnehof en plonspoel. Die eienaar, Marc, is uiters vriendelik. Die kamer was baie ruim en netjies en daar was tot 'n Nespresso-masjientjie! Vyf min se stap vanaf die ou hawe en al die lekker restaurante. Sal graag weer hier wil tuisgaan!

Wilet M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilet M

Lekker en gemaklik.

Baie dankie. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en Marc het was 'n goeie gasheer!

Volker U - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Volker U

Fabulous accommodation in the heart of Hermanus.

We were impressed by the service, style and atmosphere. Thank you for a most pleasant stay. We will gladly recommend The Vishuis!

The Vishuis se terugvoer

Dear Heike,

Thank you for choosing to spend some time with us in Hermanus. We look forward to welcoming you back.

May you have a wonderful year and a joyous festive season.

Kind Regards,
Marc

The Vishuis
Tiszelle H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiszelle H

Gerieflik en stunning.

Absoluut stunning, het welkom gevoel en love die dekor en gesellige tuin!

Mark V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Nice location, professional friendly meet and greet, clean, bright and tidy!

Really nice accommodation, centrally situated but as peaceful a being in the country! Very convenient to walk to shops and restaurants in the vicinity. Marcus was a great host, waiting on our arrival and taking us through all the necessary need to know information about our stay. The accommodation is very clean, tidy, and bright, with all the necessary amenities.

Abraham S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham S

Die verblyf was van uitstaande gehalte.

Die Vishuis was baie netjies en die ontvangs was hartlik. Die dame wat ons ontvang het was 24-uur beskikbaar indien ons probleme sou ondervind. Die opset was baie mooi en rustig. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Hanro R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro R

Amazing!

It's hard to find establishments that go the extra mile with such an attention to detail like the Vishuis. Would definitely recommend and will be back.

Nettie C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie C

Smaakvol.

Die eenheid was baie smaakvol en netjies.

Tammy M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy M

Excellent location.

Great spot in the middle of town, funky decor and furnishings. The breakfast vouchers were a real winner!

Eleanore E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore E

Veilige, skoon, akkommodasie met uitstekende ligging!

Wonderlike akkommodasie in 'n historiese opset, baie veilig en loopafstand na lekker restaurante en koffiewinkels! Wonderlike bestuur! Goeie beddens en linne wat 'n mens se vakansie nog lekkerder maak! Beveel die Vishuis verseker aan vir besigheid of plesier!

The Vishuis se terugvoer

Dear Eleanore,

Thank you so much for staying with us at The Vishuis.
Wishing you good luck with the build and your return to Hermanus.

Marc and Dina
The Vishuis

The Vishuis
Nicole K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K

I felt most welcome and liked coming home.

Marc is one of the most friendly host I have ever met, the place is wonderful, houses and garden are really so beautifully arranged. I would definitely come again and recommend the Vishuis to all my friends and family. Thank you!

The Vishuis se terugvoer

Dear Nicole
Thank you for spending some time with us at The Vishuis.
Thank you so much for the review, we look forward to welcoming you again to Hermanus.
Kind Regards,
Marc

The Vishuis
Jurie G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie G

Kan aanbeveel!

Skoon, netjies, goeie ligging, lekker gebly en sal weer! Baie vriendelike gasheer, Marc. Sal aanbeveel!

Susan V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

The Vishuisie.

The Vishuisie was 'n aangename verrassing! Ruim, gerieflik en binne loopafstand van eetplekke, winkels en kranspaadjies. Marc is n uitstekende gasheer wat uit sy pad gaan om gaste tuis te laat voel. Die kaggel in die kamer het ook gesorg vir heerlike gesellige aande tydens die koue, nat aande. Dankie Marc vir die heerlike wyn, ons sal beslis weer gou terugkom na The Vishuisie.

The Vishuis se terugvoer

Dear Susan,

Thank you for spending some time with us at The Vishuis. We are so happy you enjoyed your stay.

We look forward to welcoming you back to Hermanus again.

Kind Regards,
Marc - The Vishuis

The Vishuis
Andre D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Netjies en goed toegerus.

Het dit geniet, sal weer kom as dit beskikbaar is.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4N2M4MmY5LWFmYzAtNDIyOC04YWU5LTk3NjUzNjMzYmM1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 7 Hope Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.418195 19.241179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang